Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 12 November Eksamen Vraestelboek met Memos”.
Die graad 12 Wiskunde Anibrand November eksamen Vraestelboek bevat 10 vraestelle oor Vraestel 1 se werk en 10 vraestelle oor Vraestel 2 se werk. Vir elk van die 20 vraestelle is daar ‘n volledig uitgewerkte en verduidelikende memorandum. Die boek beslaan ongeveer 400 bladsye.
Die vraestelle dek al die graad 11 werk en al die graad 12 werk – soos wat dit in die November eksamen geeksamineer word.
Hierdie vraestelle dek ook die vrae wat in departementele graad 12 September- en November vraestelle voorgekom het vanaf 2008 tot 2017. Dit is uiters volledig en bied uitstekende voorbereiding vir graad 12 leerders vir die November eksamen.
Hierdie boek is die antwoord vir alle graad 12 leerders wat wil presteer in die Wiskunde November eksamen.
The product has been added to your shopping cart.