Graad 12 Vraestelboek Met Memos vir Junie Eksamen  in Category:  "Graad 12"

Graad 12 Vraestelboek Met Memos vir Junie Eksamen
  • (2)
 Preview

Size: 5.6 MB
Share on facebook Share on twitter Share via email Share on pinterest

Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 12 Junie Eksamen Vraestelboek met Memos”.


Die graad 12 Wiskunde Anibrand Junie eksamen Vraestelboek  bevat 10 vraestelle oor Vraestel 1 se werk en 10 vraestelle oor Vraestel 2 se werk.  Vir elk van die 20 vraestelle is daar ‘n volledig uitgewerkte en verduidelikende memorandum.  Die boek beslaan 400 bladsye.


Die vraestelle dek al die graad 11 werk en al die graad 12 werk.


Hierdie vraestelle dek ook die vrae wat in departementele  graad 12 vraestelle voorgekom het vanaf 2011 tot 2020. Dit is uiters volledig en bied uitstekende voorbereiding vir graad 12 leerders vir die Junie eksamen. Dit kan ook baie suksevol gebruik word om elke afdeling van die graad 11 werk te hersien.


Hierdie boek  is die antwoord vir alle graad 12 leerders wat wil presteer in die Junie Wiskunde  eksamen en hulle wil begin voorberei vir die November eksamen.

empty
2 / X

Available Licenses

US$ 6.53