Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 12 Teorieboek”.
Die Wiskunde Anibrand Graad 12 Teorieboek is opgestel om vir graad 12 leerders ‘n enkele boek te bied waarin al die graad 11 en graad 12 teorie wat hulle vir die graad 12 eksamens moet ken, opgesom is. Dit behandel elke afdeling wat in die eksamenvraestelle geëksamineer word, afsonderlik en volledig.
Indien leerders hierdie boek gebruik, hoef hulle geen verdere opsommings te maak nie en kan hulle hulle tyd eerder gebruik in aktiewe voorbereiding vir die eksamens.
Hierdie boek is die antwoord vir alle graad 12 leerders wat wil presteer in hulle graad 12 Wiskunde eksamens.
The product has been added to your shopping cart.