Graad 11 Teorieboek (opgedateer vir 2019)

Graad 11 Teorieboek (opgedateer vir 2019)
  • (1)
 Preview

Size: 1.9 MB
Share on facebook Share on twitter Share via email Share on pinterest

Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 11 Teorieboek”.


Die Wiskunde Anibrand Graad 11 Teorieboek is opgestel om vir graad 11 leerders ‘n enkele boek te bied waarin al die teorie wat hulle vir die graad 11 eksamens moet ken, opgesom is. Dit behandel elke afdeling wat in die eksamenvraestelle geëksamineer word, afsonderlik en volledig.


 


Indien leerders hierdie boek gebruik, hoef hulle geen verdere opsommings te maak nie en kan hulle hulle tyd eerder gebruik in aktiewe voorbereiding vir die eksamens.


 


Hierdie boek is die antwoord vir alle graad 11 leerders wat wil presteer in hulle graad 11 Wiskunde eksamens .

Available Licenses

US$ 5.91